

Watch Now
PLAASHUIS
'n Kortfilm wat handel oor twee vroue wat 'n plaasmoordtoneel skoonmaak
In plaas daarvan om hierdie onderwerp te verpolitiseer, antwoorde te bied of vermaak te skep uit ander se werklike pyn en lyding, wil ons eerder elke gehoorlid vra:
“Wat dink jý hiervan, wat is jóú posisie, wat beteken dit vir jóú?”






.png)


Wie Is Ons
Akteurs en Filmspan

Martelize Kolver
"Elize"

Dian Weys
Skrywer & Regisseur

Nicola Hanekom
"Ronelle"

Chris Lotz
Kinematograaf

Albert Pretorius
"Thys"

Bathoni Robinson
Produksieontwerper

Spesifikasies

LAND: Suid-Afrika
TAAL: Afrikaans
JAAR: 2021
TYDSDUUR: 15 minutes
RAME PER SEKONDE: 25 FPS
ASPEKVERHOUDING: 16:9
KLANK: Dolby 5.1
